Draadstoor Wedding & Function Venue

Venue huur sluit ook die volgende in:

- Venue huur tot laatnag

- Kontant kroeg

- Help met rangskikking van tafels en stoele

- Skoonmaak na afloop van die funksie

- Veilige parkering

- Kragopwekker vir klank en noodligte (indien nodig)

- Akkommodasie vir Bruidspaar, met ruim aantrekkamer vir bruid en gevolg 

- Opelug seremonie area ('n tent kan ook ingehuur word)

- Huwelikskontrak tekentafel (Seremonie)

- Koektafel (by voorgereg of in onthaalsaal)

- Fotohoekie

- Basiese eetgerei en glase

- Standaard beligting (fairy lights en lantern ligte)

- Ronde tafels of  reghoekige rustieke hout tafels

- Wit Tiffany stoele of plastiek stoele met wit oortreksels

- Buffet opskeparea

Gratis beskikbaar op versoek

- Geskenktafel

- Preekstoel

- Antieke staal baddens

- Hout stoele vir bruidstafel

- 'Teal' (seegroen) of wit materiaal servette

- Hessian tafel 'runners'

- Antieke perdekar

- Antieke kabinet

- Wit porselein koek staander

- Verskeidenheid tikmasjiene

- Olie lanterns vir tafels

- Verskeidenheid antieke koffers

- Antieke Console bottels

- Spyskaart bord

- Houtkis (ou eierkis) vir koeverte

- Mnr & Mev letters

- Verskeidenheid ou kameras

- 15 x windpompe

- Vaaljapie Trekker en Ossewa

 

Ons pakket sluit in: 
Opelug of Tent Seremonie & Onthaal (sien onder);
Voorgereg, Buffet Hoofgereg, Nagereg
KONTAK ONS GERUS VIR 'N PRYSLYS