Draadstoor Wedding & Function Venue

Meer oor die Venue

Ons onthaalsaal is omskep van 'n groot plaas stoorplek na 'n asemrowende trou-venue.

Hierdie stoor het 'n baie unieke, romantiese, rustieke, gemaklike, maar tog 'n baie elegante gevoel. Die onthaalsaal kan tot en met 120 gaste gemaklik akkommodeer met 'n groot dans area.

 

Met 'n plaastuin bied hierdie venue die ideale geleentheid vir 'n elegante opelug of wit-tent seremonie. Kontak ons gerus vir meer inligting rakende die onthaalsaal en moontlikhede.

VENUE